
Potchefstroom Herald berig Landré Gustafson, ‘n oudleerder van Potchefstroom Gimnasium wat in 2021 gematrikuleer het, het Sondag 3 September in die vroeë oggendure in ‘n botsing op die hoek van Meyerstraat en Thabo Mbeki-rylaan in Potchefstroom gesterf.
Ons opregte medelye met sy gesin.
(Hieronder is die skakel vir die volledige berig, geskryf deur Cornelia Hitge, wat op die Herald se webtuiste verskyn het).
https://potchefstroomherald.co.za/130613/oud-gimmie-in-motorongeluk-op-die-bult-oorlede/
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



