Local newsNews
Ysige wintermooi
As jy 'n besondere winterfoto met jou kameralens kon vasvang, stuur dit na gazettenuus@gmail.com
Ysige koue temperature is weer die afgelope week gevoel, en kan Parysenaars Maandag ook ‘n koue 14 grade maksimum en -1 grade minimum temperatuur verwag.
Die winterkoue sorg dikwels vir prentjiemooi foto’s soos dié foto wat Saterdagoggend deur Joyce Olivier in Grewarlaan geneem is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



