Die 21-bed kraamsaal by Nasionale Hospitaal in Bloemfontein is gesluit na ‘n verbodkennisgewing deur die Departement van Arbeid en Indiensneming weens lae temperature in die saal.
Die hospitaal het begin om laerisiko-gevalle na MUCPP oor te plaas, terwyl hoërisiko-kraamgevalle by die Pelonomi Tersiêre Hospitaal hanteer sal word, het Mondli Mvambi, woordvoerder van die Departement van Gesondheid in die Vrystaat gesê.
Mvambi sê verder die departement is besig om die situasie aan te spreek
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



