Local newsNews
Vaaldam baie voller as dié tyd verlede jaar
Die Vaaldam se watervlak het die afgelope twee maande redelik stabiel gebly.

Gemeet teen dieselfde tyd verlede jaar is die Vaaldam tans baie voller.
Vaaldam staan die afgelope twee maande al op 107% en is die damvlak Vrydag gemeet op 107,04%. Invloei is toe gemeet teen 59,31 kubieke meter per sekonde, en uitvloei teen 16,76 kubieke meter per sekonde.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



