Local newsNews

Paaie val uitmekaar; motoriste betaal die prys

Motoriste word weer gewaarsku om baie versigtig te wees hier en spoed te verminder.

Met die R59 tussen Parys en Vredefort wat bykans onrybaar geword het weens ernstige en groot slaggate, gebruik al meer motoriste die Schoemansdrift-pad as alternatiewe roete na Vredefort.

Maar ook dié pad het nou verskeie slaggate met heelwat meer verkeer as wat die pad voorheen gedra het.

Slaggate op veral die R59 van die N1 oorbrug tot by Kroonstad het motoriste al baie uit die sak gejaag weens skade aan bande en wielvellings, en is die vrees dat slaggate sal vererger met die reënseisoen wat voorlê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button