Local newsNews
Lugakrobaat sweef haar pad oop na Italië
Vanjaar se wêreldkampioenskappe is in Italië gehou.
Michayla Retief het haar Protea-kleure verwerf as deel van die Sacopa lugakrobatiese span wat Suid-Afrika van 5-6 Julie by die jaarlikse lugakrobatiese wêreldkampioenskappe verteenwoordig het. Vanjaar se kampioenskappe is by die Castellana-grotte in Italië gehou. Michayla is ‘n student van die Aanavi Aerial studio en ‘n leerder van Hoërskool Parys.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


