Meer as 70 000 laat reeds hul stem hoor vir die bestes
Onthou dat jy elke dag kan stem vir die genomineerde besighede in die onderskeie kategorieë. Stemlyne sluit 31 Julie.

Stemlyne is oop van 17 tot 31 Julie.

Omdat dit ‘n digitale kompetisie is, kan jy net op die aanlyn-stemvorm stem.
Die besigheid in elke kategorie met die meeste stemme, is die kategorie-wenner. Wenners sal tydens ‘n spog-geleentheid aangekondig word.
Hoe stem jy?
* Jy kan in meer as een kategorie vir die besigheid van jou keuse stem.
* Jy kan egter net vir een onderneming in elke sub-kategorie stem.
* Jy kan elke dag slegs een keer van ‘n IP-adres af stem terwyl stemlyne oop is. (Hou in gedagte dat alle gebruikers op ‘n Wifi-netwerk dieselfde IP-adres het)
Hieronder is die skakels wat jou direk na die stemvorm neem vir die onderskeie kategorieë.
https://www.citizen.co.za/parys-gazette/2025-automotive-vote/
https://www.citizen.co.za/parys-gazette/2025-eat-drink-vote/
https://www.citizen.co.za/parys-gazette/2025-health-beauty-wellness-vote/
https://www.citizen.co.za/parys-gazette/2025-home-improvements-vote/
https://www.citizen.co.za/parys-gazette/2025-hospitality-vote/
https://www.citizen.co.za/parys-gazette/2025-retail-vote/
https://www.citizen.co.za/parys-gazette/2025-service-vote/
Jy kan ook die volgende QR-kodes skandeer wat jou ook direk na die aanlyn stemvorm van die onderskeie kategorieë sal neem:




