Local newsNews

Net twee dae oor om te stem

Stemlyne sluit 31 Julie.

Jy het nog net vandag en môre kans om jou te stem te gee vir besighede in Parys wat uitstaan wanneer dit kom by diens by uitnemendheid.

Stemlyne sluit 31 Julie.

 

Omdat dit ‘n digitale kompetisie is, kan slegs op die aanlyn-stemvorm gestem word.

Die wenners word uitsluitlik deur lesersstemme bepaal, en die besigheid in elke kategorie met die meeste stemme, is die kategorie-wenner. Wenners sal tydens ‘n spog-geleentheid aangekondig word.

Hoe stem jy?
* Jy kan in meer as een kategorie vir die besigheid van jou keuse stem.
* Jy kan egter net vir een onderneming in elke sub-kategorie stem.
* Jy kan elke dag slegs een keer van ‘n IP-adres af stem terwyl stemlyne oop is. (Hou in gedagte dat alle gebruikers op ‘n Wifi-netwerk dieselfde IP-adres het)

Hiernaas is die  skakels wat jou direk na die stemvorm neem vir die onderskeie kategorieë.

https://www.citizen.co.za/parys-gazette/2025-automotive-vote/

https://www.citizen.co.za/parys-gazette/2025-eat-drink-vote/

https://www.citizen.co.za/parys-gazette/2025-health-beauty-wellness-vote/

https://www.citizen.co.za/parys-gazette/2025-home-improvements-vote/

https://www.citizen.co.za/parys-gazette/2025-hospitality-vote/

https://www.citizen.co.za/parys-gazette/2025-retail-vote/

https://www.citizen.co.za/parys-gazette/2025-service-vote/

Jy kan ook die volgende QR-kodes skandeer wat jou ook direk na die aanlyn stemvorm van die onderskeie kategorieë sal neem:

      

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button