Local newsNews
Wildeklawer sorg vir skitter atleet-prestasies
Heelwat persoonlike beste tye en afstande is deur die atlete by die byeenkoms verbeeter.
Twee en dertig atlete van Hoërskool Parys het van 22 tot 24 September aan die Wildeklawer-byeenkoms in Potchefstroom deelgeneem, waar teen 97 skole en meer as 3 400 atlete meegeding is. Die span het ‘n 38ste plek behaal, en van die skool se atlete spog met persoonlike beste tye en afstande.
Hulle is Wouco Cronje (diskus), Henk Small (gewigstoot), Heinrich Nortje (hoogspring waarvoor hy ook ‘n bronsmedalje ontvanng) en Nuri Rourke (400m).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



