Local newsNews
Vier sterf in noodlottige botsing op R59
Die pad sal na verwagting vir n geruime tyd gesluit wees en is nooddienste en wetstoepassers op die toneel.
Die R59 net voor die N1-afrit vanaf Sasolburg is vanoggend om 07:28 gesluit ná ‘n noodlottige botsing om 06:23 waarby ‘n voertuig en twee vragmotors betrokke was.
Sipho Towa, provinsiale voorsitter van RIMS (Road Incident Management System) het bevestig dat vier passasiers op die toneel oorlede is.
- Die pad is net na 07:00 vanoggend gesluit vir verkeer, maar is net na 09:00 gedeeltelik oopgestel. Verkeer vloei egter stadig.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



