Local newsNews
Drie vas met grootskaalse optrede vir Operasie Shanela
Die operasie in Parys is deur die polisie uitgevoer in samewerking met die munisipaliteit en raadslede.
Drie verdagtes wat onder meer in verband met beskadiging en diefstal van infrastruktuur in Kroonstad, ‘n aanrandingsaak in Tumahole, en ‘n huisbraaksaak in Parys gesoek is, is
Donderdag tydens grootskaalse polisieoptrede as deel van Operasie Shanela in samewerking met die Ngwathemunisipaliteit in die veld agter Sasol Delight in hegtenis geneem.
Die gebied is vir ‘n geruime tyd al ‘n groot bron van kommer met haweloses wat hulle hier vestig.







At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



