Local newsNews

Rugby-oefening begin vanaand

Spelers wat by die klub wil aansluit is welkom om Willie te skakel by 072 551 4527.

Parys-rugbyklub begin vanaaand, 8 Januarie, met voorseisoen oefening vanaf 18:00 by Hoërskool Parys se rugbyvelde. Oefening is elke Dinsdag en Donderdag om 18:00.

Parys speel vanjaar in die Griffons Sandveldliga en strek die seisoen van Februarie tot einde April.

Die foto van die aksie vir Parys-rugbyklub op die rugbyveld is verlede jaar geneem.

Die klub sien uit na ‘n mededingende en suksesvolle seisoen en nooi spelers, ondersteuners en die gemeenskap uit om deel te wees van die wedstrydaksie wat wag.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button