
Oupas en oumas van kleuters by Blikoortjies is 29 Julie sommer baie bederf met ‘n oupa-en-oumadag wat by die kleuterskool gehou is.
Naas die lekker eetgoed wat voorberei is, was die kleutertjies ook baie opgewonde om vir oupa en ouma hul skool te wys en vir hulle te sing.

Ludwig Bosch se oupa Nico, en ouma Elsa, het die oggend weggestap met die prys vir hul oorspronklike uitrustings.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



