Die Eendjies-kleuterskool in Schonkenville het nou behoorlike toilette en ‘n watertenk danksy Ntsu Building Materials en Pula Build-it. Ntsu het nie net die boumateriaal vir die toilette voorsien nie, maar ook gehelp om dit te bou.

Pula Build-it het met hul gemeenskaps watertenk-projek, seker gemaak dat die kleutertjies sal water hê met ‘n Jo-Jo tenk wat vir die skool geskenk is. En kyk net hoe mooi is die watertenk deur die kleuters versier.

Die kleuterskool is in 2001 deur me. Martha Fortuin begin.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



