News

Daar gaan weer toegemaak word by Vaaldam

Dit is die plan vir vandag

Daar sal vanmiddag om 14:00 nog ‘n sluishek by die Vaaldam toegemaak word wat dan sal beteken dat daar nog 6 sluishekke oop is.

Uitvloei by Bloemhofdam sal ook om 14:00 verminder word na 2 400 kubieke meter per sekonde.

Related Articles

 
Back to top button