
‘n Aansienlike bedrag kontant is vanmiddag (Maandag 3 Julie) by ‘n kliënt in ‘n Absa-tak in Potchefstroom gesteel toe die rowers die man oor die kop geslaan en ‘n skoot na die dak afgevuur het. Niemand is in die voorval beseer nie.
Die ABSA tak is in Walter Sisululaan.
Lees die volledige berig hier:
https://potchefstroomherald.co.za/128357/rowers-sak-toe-op-bank-in-middestad/
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



