Motoriste gaan die gordel nog stywer moet intrek. Die grootste brandstofprysstyging sedert Oktober 2023 word Dinsdag 5 Maart om middernag verwag, en sal dus geld vanaf Woensdag.
Dit beteken dat jy beslis voor Woensdag by die vulstasie ‘n draai sal moet maak om nog ‘n paar rand te spaar. Petrol styg met R1,21 per liter terwyl dieselpryse tussen R1,05 en R1,19 per liter styg. Gas styg met 41 sent per kilogram.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.