Local newsNews

Meter-slenter

Die persoon probeer dan met 'n slinkse slenter mense kry om geld te betaal sodat hulle nie vir 'n tydperk sonder krag sit nie.

Die publiek word gewaarsku dat daar tans iemand rondgaan by sakeondernemings in die dorp en beweer dat daar fout is met die onderneming se voorafbetaalde elektrisiteitsmeter.

Die persoon probeer dan met ‘n slinkse slenter mense kry om geld te betaal sodat hulle nie vir ‘n tydperk sonder krag sit nie.

Let daarop dat die persoon nie in diens van die munisipaliteit is nie, en dat sou jy genader word met die slenter dit raadsaam is om eers met die munisipaliteit se tesourie afdeling te skakel en die persoon se identiteit te bevestig alvorens jy enigeen aan jou elektrisiteitsmeter laat werk of enige gelde aan iemand betaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button