Local newsNews
Sterkste aardbewing in jare tref Taiwan
Minstens een persoon is dood en talle beseer.

Die sterkste aardbewing in minstens 25 jaar het Taiwan vandag, Woensdag 3 April getref. Die aardbewing het 7,2 op die Richterskaal gemeet
Die dood van een persoon is reeds bevestig en talle is beseer.
Tsoenami waarskuwings wat vroeër vir die suide van Japan en die Fillipyne uitgereik was is intussen opgehef
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



