Local newsNews

Waterkrisis kortwiek kontakklasse op NWU Potch-kampus

Die verwagting is dat die krisis waarskynlik minstens die week kan voortduur.

‘n Waterkrisis in Potchefstroom het die Noordwes Universiteit se Potchefstroom-kampus genoodsaak om ‘n besluit te neem om kontakklasse op dié kampus vir ten minste die volgende op te skort, en voort te gaan met aanlynklasse waar moontlik tot die krisis opgelos is.

Die JB Marks munisipaliteit het die waterprobleem toegeskryf aan lekke by van die ouer toevoerpypein die waternetwerk wat in afgeleë gebiede is en toegang bemoeilik. Die munisipaliteit het egter gesê hy doen alles in sy vermoë om die herstel so gou moontlik te doen.

Onvoldoende watertoevoer veroorsaak onder meer dat reservoirs op die Puk-kampus nie vol loop nie, en daar nie voldoende waterdruk in krane by die koshuise en akademiese geboue is nie.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button