Local newsNews
So lyk dit nou by Vaaldam
Reën is in beide die Vaaldam en Bloemhofdam se opvangsgebiede gemeet.

Vaaldam staan nou (Dinsdag 9 April) op 61.85% met invloei teen 29.23m3/s en uitvloei op 17.500m3/s
‘n Totaal van 18.8mm reën is in die Vaalrivier se opvangsgebied gemeet.
Barrage staan op 97.05% met uitvloei teen 44.628m3/s.. ‘n Totaal van 22.5mm is hier gemeet.
Bloemhofdam staan nou op 82.31% met uitvloei teen 10.633m3/s. In die Bloemhofdam opvangsgebied is 19mm reën gemeet.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



