Local newsNews
Parys tuisskolers beïndruk by SA onderwaterhokkie kragmeting
Baie geluk aan hierdie leerders

Drie Parys tuisskolers het gedurende die vakansie vir Potch Noordwes aan die Onderwaterhokkie SA nasionale kampioenskappe in Somerset-Wes deelgeneem.
Ethan Groenewald en sy o.16 span het goud verower. Ewan Stoltz en sy o.19 span het ‘n vyfde plek verower, en Amarassa Stoltz en haar o.16 span het silwer verower. Van links is Ethan, Ewan en Amarassa.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.