Local newsNews
Nag gholf sorg weer vir groot pret
Die nag gholf is al 'n jaarlikse instelling en groot pret vir ouers en kinders.

Glimmende balle, kinders wat speel en baljaar, en baie pret op die gholfbaan.
Dit is wat Woensdagaand by Vaal de Grace gesien is met die Bumble Tots Montessori nag-gholf wat weer vanjaar aangebied is.
Nege gaatjies is gespeel en heelwat pretaktiwiteite is vir die jongspan aangebied.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



