Local newsNews

Adriaan trap toe verby die R120 000

1 200km ver se trap vir Gepende Deure

Dit sit nie in elke man se bene om 1 228,9km ver fiets te trap van Johannesburg na Jeffreysbaai nie, maar so groot soos wat dié uitdaging was, so ver was ook die doelwit om R120 000 vir Geopende Deure, in te samel.

NIe het het Adriaan die dertien dae fietstoer suksesvol afgelê en op 1 Mei sy eindbestemming bereik nie, maar is die totaal wat met die merkwaardige projek ingesamel is selfs meer as sy insamelingsdoelwit – ‘n totaal van R130 000  wat sy grootste verwagtinge oortref het, en steeds kom die geld in.

‘n Groot dankie aan elkeen wat hul harte oopgemaak het vir die projek om Geopende Deure te ondersteun.  Geoepende Deure is ‘n internasionale, nie-winsgewende bediening wat ondersteuning aan vervolgde Christene wêreldwyd gee.

‘n Paar interessante feite oor Adriaan se fietstrap:

Totale aantal ure gery: 66,1

Gemiddelde spoed: 18,97km

Totale klim: 7318m

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button