

Die toppresteerders vir graad 5 is Carli de Jager, Anakin Powell, Benlu Lamont en Lexi Cilliers, met Layla van Riet, Karliese Scheepers, Dahlia Rust en Marli Fourie in die tweede ry, en Katelyn Jones en Olivia McIntyre heel agter.

Barend Venter is die LSEN-klas se toppresteerder vir die eerste kwartaal.

Graad 7 se toppresteerders is agter van links: Anya Lubbe, Wian Pretorius,
Benjamin Walsh, Juan Fourie en Nuri Rourke. Voor is Hanno Rust, Zoë Vorster,
Mira Rourke, Simoné Joubert en Jasmaine Rust.

Die graad 6 uitblinkers is agter van links: Thalita van Buuren, Delaney Hartslief
en Amé Strydom. In die twee ry is Inke Nortman, Emma Walsh en Megan Smit. Voor is Christian Brits, Delarey Erasmus en Janco Ferreira. Afwesig: Tiana Landman.

Die beste akademieseprestasie vir graad 4 is behaal deur Marli Pretorius, Ruben Meek, Cilliers Lubbe en Dominic Brits, met Emma Coetsee, Isabella v.d Westhuizen en Janike van der Westhuizen in die tweede ry, en
Annabelle van Wyk en Cattleya de Beer heel voor. Afwesig: Miané Hills.



