Van links is mev. Chrizanré Olivier (graad 6 Arikaans huistaal, mnre. Jaco Marais (graad 7 Afrikaans huistaal), Bennie Dednam (graad 4 Afrikaans huistaal) en Altus Heunis (graad 5 Afrikaans huistaal).
Primêre Skool Parys het tydens ‘n “School Well Done” funksie van die Departement van Onderwys die toekenning ontvang vir die skool met die beste Afrikaans huistaal gemiddeld in die Fezile Dabi-streek.
Van links is mev. Chrizanré Olivier (graad 6 Arikaans huistaal, mnre. Jaco Marais (graad 7 Afrikaans huistaal), Bennie Dednam (graad 4 Afrikaans huistaal) en Altus Heunis (graad 5 Afrikaans huistaal).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.