Local newsSport
Aksie op die netbalbaan sorg vir pret oomblikke
Die Hoërskool se aksie-netbaldag is 'n jaarlikse instelling.
Die jaarlikse aksie-netbaldag by Hoërskool Parys het verlede week gesorg vir genoeg aksie en hope pret met Primêre Skool Parys se graad sewes wat kom saam speel het.
Onderwysers van die twee skole het mekaar ook op die netbalbaan uitgedaag, en het Hoërskool Parys se personeel ná ‘n spannende wedstryd met 12-10 geseëvier.

















At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



