Local newsNews

Winterwarmte vir Epilepsie sentrum se inwoners

Dankie vir die omgee vir ons Epilepsie-sentrum se inwoners

 

Kingdom Harvest het op hul beurt warm serpe ingesamel vir die sentrum.

Besige Bytjies Preschool Academy het gehelp met blikkieskos,toiletware en komberse vir die Epilepsie sentrum.

An-éne Ontwikkelingsentrum het nie-bederfbare voedsel items en toiletware ingesamel 
Kleuters van El Sali Kleuterskool het gehelp om kouse vir inwoners van Epilepsie SA se Vrystaat/Noordwes-sentrum in te samel vir ‘n bietjie winterwarmte.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button