Local newsNews

Mamma Mia – jy kan dit nie mis

Kom lag 'n slag en geniet 'n heerlike aand

Solidariteit Helpende Hand Senior Mind Moves bied die musiekblyspel Mamma Mia aan op 8 en 9 November by die Najaarsrus Dienssentrum. Die Vrydag se vertoning is om 18:00, en Saterdagaand se vertoning om 19:00.

Kaartjies kos slegs R50 per persoon en is beskikbaar by Marie du Plessis (082 454 4448) of by Matty Last by 072 267 9758.

Die Kuier, Klets en Kielie-groep het vroeër vanjaar die Senior Mind Moves program vir 20 weke gevolg waarmee seniors bemagtig is met oefening van die vyf sintuie wat elke Maandag van Februarie tot Augustus aangebied is.

Die eindresultaat is die heerlike Mamma Mia produksie waarin van die oefeninge ingesluit is en beslis gaan sorg vir ‘n aand uit met lekker lag en ontspan gewaarborg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button