Local newsNews
Sally Martin se bejaardes woeker met hul talente
Hier is lekker gekuier en gekoop vanoggend.
Bejaarde hande het die afgelope weke hard gewerk om ‘n eerste kersmark vir Sally Martin Park moontlik te maak.
By die mark is daar gewys watter talente dié bejaardes het, en is van die mooiste gemmerkoek lekkergoedhuisies, tot heerlike tuisgebak, pragtige brei- en hekelwerk, kunstig versierde bottels, oorgetrekte hangers en handgemaakte speelgoed uitgestal.
Daar was ongeveer 22 uitstallers.


Die kunstige gemmerkoekhuisie van Elma Voorendyk







At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



