Ses atlete van Parys sal hierdie naweek aan Atletiek Suid-Afrika se Jeug Nasionale kampioenskappe in Bloemfontein deelneem.
Sterkte aan Anakin Powell (100m o11), Dominic Powell (60m o9), Anlé Beukes (600m), Wikus Weideman (80m o9), Inke Nortman (5-kamp items spiesgooi, verspring, 200m, 75m hekkies en 800m o13) en Jaco van Wyk (hoogspring en verspring o11).
Al ses is leerders van Primêre skool Parys.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.