Local newsNews
Naweek begin met twee ongelukke op R59
Wees asseblief versigtig wanneer jy die naweek op die pad sou wees.

Twee ongelukke is vroeƫr vandag op die R59 gerapporteer.
Daar was ‘n ongeluk op die N1 oorbrug tussen Parys en Sasolburg om 12:30 waarin een voertuig betrokke was, en ook ‘n ongeluk om 13:00 op die R59 tussen Sasolburg en Vereeniging by Taaibosspruit waarin twee voertuie betrokke was.
Geen ernstige beserings is gerapporteer nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



