Local newsNews
So lyk dit nou by Vaaldam
Die Weerdiens het vir die naweek 'n waarskuwing vir swaar reën, wind en donderstorms uitgereik vir die sentrale en oostelike dele van Noordwes, sowel as die oostelike deel van die Vrystaat.
Vaaldam is nou 91,38% vol met invloei teen 335,03 kubieke meter per sekonde, en uitvloei teen 16,800 kubieke meter per sekonde.
Bloemhofdam het Woensdag op 96,46% gestaan,
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



