Local newsNews
Situasie by Vaaldam en Bloemhof gemonitor
Die huidige uitvloei by Vaaldam en Bloemhofdam word gehandhaaf.
Vaaldam is tans 106,52% vol met invloei gemeet teen 225,98 kubieke meter per sekonde, en uitvloei teen 192 kubieke meter per sekonde.
Die uitvloei by beide die Vaaldam en Bloemhofdam soos dit tans is, word steeds gehandhaaf, en word die situasie deurentyd noukeurig gemonitor, gegewe die reën in die Vaaldam se opvangsgebied.
Vaaldam het een sluis en ses kleppe oop.
Uitvloei by Barrage word tans gemeet teen 298 kubieke meter per sekonde.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



