Local newsNews

KidsGames sorg vir heerlike vakansiepret-ure

KidsGames is 'n gemeenskapsprojek waarby verskeie kerke betrokke is en wat al vir etlike jare in Parys aangebied word met groot sukses.

Vir bykans 80 kinders was daar verlede week alles behalwe ledige vakansie ure. Dié kinders het deelgeneemm aan die KidsGames-vakansieprogram, spesifiek gemik op laerskoolkinders om die evangelie aan jong kinders te verkondig deur speletjies, kuns, musiek en meer.

Die program is van Dinsdag tot Vrydag in die kerksaal van die NG gemeente Parys-Wes aangebied. Hoewel Every Nation Faith City die dryfveer agter die program is, is dit ‘n gemeenskapsprojek waarby verskeie kerke betrokke is.
Die kinders het die spanbou, oefening saam met die span van Kragapie, karakterbou, dans en sportaktiwiteite baie geniet.

Die groep kindes wat verlede week se KidsGames-program bygewoon het.

Ouers kon ook Vrydag die afsluitingseremonie bywoon waar die spankrete gehoor en sertifikate uitgedeel is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button