Local newsNews

Vaaldam: Kyk hoe het die prentjie verander van Januarie tot nou

Al die heksluise by Vaaldam is nou toe.

Die laaste van die tien heksluise wat by Vaaldam oop was, is vanoggend om 11:00 toegemaak. Vaaldam is nou 108% vol met invloei gemeet teen 112,81 kubieke meter per sekonde en uitvloei gemeet teen 147,71 kubieke meter per sekonde.

Bloemhofdam is tans 103,42% vol en is die status quo vir uitvloei soos gister gehandhaaf teen 100,48 kubieke meter per sekonde.

Kyk hoe het die prentjie by Vaaldam oor die afgelope weke verander. Die foto’s van Peet Schabort gee ‘n idee hoe die Vaaldam se watervlak oor die afgelope maande gestyg het:

 

Die foto is vanoggend (14 Mei) by die Vaaldam geneem deur Peet Schabort.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button