Local newsNews

Studente gooi selfgemaakte bom na wagtekamer

Die studente moet vandag voor die hof verskyn op klagte van opsetlike beskadiging van eiendom.

Ses mans studente, tussen die ouderdomme van 19 en 24 jaar, is Saterdag deur GAP Management Security-beamptes gearresteer nadat hulle glo ’n selfgemaakte petrolbom na die Universiteit van die Vrystaat se sekuriteitswagkamer by hek 2 in Badenhorststraat gegooi het.

Die studente sal vandag in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn op klagte van die opsetlike beskadiging van eiendom, het luitenant-kolonel Thabo Covane gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button