Local newsNews
Vragmotors sal voortaan nie meer hier stop
Vragmotors het gereeld op die erf gestaan.
Vragmotors sal voortaan nie meer op die onbeboude erf op die h/v Breë- en Grensstraat kan stilhou of oornag nie.
Na verskeie klagtes van die publiek en gesprekke met die eienaar van die grond is toegang na die perseel geblokkeer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



