Local newsNews
Gelykop netbalstryd vir Parys
Heelwat toeskouers het die tuisspanne vanaand kom ondersteun.
Parys-netbalklub het vanaand voet neergesit teen die span van Bultfontein.
Parys het sterk vertoon en is die wedstryd gelykop beslis met ‘n telling van 22 elk.
Dit was ook vanaand die eerste keer dat Parys-netbalklub in aksie gesien is vir ‘n netbalwedstryd terwyl Parys-rugbyklub spiere gebult het teen Bultfontein op Hoërskool Parys se rugbyveld.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



