Die eerste sneeu vir die jaar het Vrydag reeds in die Kaap geval by onder meer die Matroosberg en in die Worcester- en Ceres-omgewing. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens sal dié koue en winderige weerstoestande nog tot Maandag voortduur met twee koue fronte wat oor die westelike dele van die land verwag word.
Hoewel Parysenaars vandag, Saterdag 18 April, ‘n heerlike sonnige dag beleef het, is reën vir môre, Sondag 19 April, voorspel en wag kouer temperature vir dié deel van die Vrystaat vanaf Woensdag.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



