Local newsNews
Stewige pak slae vir Belvedere in Parys
Die 'geel masjien' het weer gewys waarom hulle 'n span is om mee rekening te hou.
Hoërskool Parys se eerste rugbyspan het vamiddag op sy tuisveld gesorg vir ‘n seëvierende oorwinning oor Belvedere met ‘n eindtelling van 43-22 in Parys se guns.
Naas die eerste span, is Parys se tweede span, die o.16’s en o.15’s ook Saterdag in aksie gesien.
Wedstryd-uitslae:
Parys Tweede span wen Belvedere 50-5 in Parys se guns
Parys se o16’s wen Belvedere 40-7 in Parys se guns
Parys o.15s wen Belvedere 49-0 in Parys se guns
Die foto’s gee ‘n kykie na die aksie wat met die eerste span wedstryd op die veld gesien is.









Foto’s: Liezl Scheepers
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



