Christopher Furlong, Jesse Joubert, Alouise Supra en Amoré Britz sal aan die voorbereide afdeling van die ATKV-redenaarskompetisie se Vrystaat-uitdun vir hoërskoolleerders deelneem, terwyl MW Supra aan die seniors onvoorbereide afdeling sal deelneem. Foto: Verskaf
Primêre Skool Parys se Danica Joubert, Layla van Riet en Dominic Powell neem vandag, 22 Mei, deel aan die ATKV-redenaarskompetisie se Vrystaat-uitdun vir laerskoolleerders, terwyl Hoërskool Parys se Christopher Furlong, Jesse Joubert, Alouise Supra, MW Supra en Amoré Britz vandag in Welkom aan die Vrystaat-uitdun van die kompetisie vir hoërskoolleerders sal deelneem.
Danica Joubert, Layla van Riet en Dominic Powell neem Vrydag aan die ATKV Redenaars-kompetisie se Vrystaat-uitdun vir laerskoolleerders deel. Foto: VerskafChristopher Furlong, Jesse Joubert, Alouise Supra en Amoré Britz sal aan die voorbereide afdeling van die ATKV-redenaarskompetisie se Vrystaat-uitdun vir hoërskoolleerders deelneem, terwyl MW Supra aan die seniors onvoorbereide afdeling sal deelneem. Foto: Verskaf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.