Local newsNews
Dis maak of breek vir Parys se rugbyspanne vandag
Vir Parys is dit 'n groot eer om met drie spanne vandag in die semi-finale liga-kragmeting te kan spog.
Drie van Hoërskool Parys se rugbyspanne speel vandag in die semi-finale kragmetings van die Valke Afdeling 4-liga Die wedstryde word by Anker Skool in Brakpan beslis.
Parys se o14’s speel om 14:30 teen Panorama, en die o15’s om 09:00, ook teen Panorama. Die eerste span wedstryd teen Alberton High skop af om 15:30.
Die finale ligawedstryde sal dan op 25 Julie beslis word.
Parys hou styf duim vas vir hierdie spanne.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



