Local newsNews
Waarskuwing R59: Digte rook belemmer sig
Verminder spoed en bestuur uiters versigtig hier.

Motoriste word gewaarsku om spoed te verminder en uiters versigtig te bestuur op die R59 tussen Parys en Vredefort.
Digte rook weens n veldbrand belemmer sig net buite Parys in die rigting van Vredefort.
Die brandweer is op die toneel.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



