Local newsNews
Vroeg uit die vere vir ‘n goeie doel
Fondsinsamelingsprojekte soos hierdie help om Bybels steeds bekostigbaar in die handel beskikbaar te stel.
‘n Pretstap ten bate van die Bybelgenootskap is vanoggend by die NG Wes-gemeente gehou met oud en jonk wat vroeg-vroeg kom saamstap het vir ‘n goeie doel.
Onder hulle was ook die 89-jarige Hannes de Swardt wat flink voor gestap het.










At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



