Local newsNews
Dringende waarskuwing: Botsing R59
Motoriste moet die Schoemansdriftpad as alternatiewe roete gebruik.
‘n Vragmotor het omgeslaan op die R59 tussen Parys en Vredefort. Die pad is tans (16:06) heeltemal versper.
Nooddienste is reeds in kennis gestel.

Volg die Schoemansdrift-pad as alternatiewe roete.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



