PB002787

P224-KENNISGEWING VAN VERKOOP VAN BESIGHEID K E N N I S G E W I N G VAN VERKOOP VAN BESIGHEID INGEVOLGE ARTIKEL 34(1) VAN DIE INSOLVENSIEWET, WET 24 VAN 1936 (soos gewysig) Kennis word hiermee gegee ingevolge Artikel 34(1) van die Insolvensiewet, Wet 24 van 1936 (soos gewysig) aan alle belanghebbende partye en krediteure van NFL TRADING ENTERPRISE (EDMS) BPK, Registrasienommer 2018/452722/07, wat `n inkomste- genererende besigheid bedryf onder die naam `STEERS, PARYS` gele te: Brestraat 63, Parys Neem verder kennis dat die effektiewe datum van verkoop en oordrag van die besigheid binne `n tydperk van nie minder as 30 (dertig) dae en nie meer as 60 (sestig) dae vanaf datum van publikasie van die laaste advertensie ingevolge Artikel 34(1) van die Insolvensiewet, Wet 24 van 1936 sal wees nie, aan BLAIRGOWRIE FOODS (EDMS) BPK, Registrasienommer 2021/433835/07, wat besigheid sal doen vir sy eie voordeel en rekening vanaf dieselfde adres. Die besigheid word as *`n lopende saak verkoop. COETZEES ING Buitenstraat 25 /Posbus 5 PARYS, 9585 E-pos: j12@coetzeesattorneys.com Tel: 056 811 2136 (VERW. MNR JP COETZEE (JNR)/ADT/MAT9607)

Reference Number: PB002787

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button