
Bianke Pienaar het gedurende die Desembervakansie in Asië gaan naam maak. Sy het van 1-8 Desember in Maleisië aan die 15de Redtone KL Junior muurbaltoernooi deelgeneem. Negehonderd spelers van 21 lande is in aksie gesien. Bianke het daarna ook van 9-18 Desember in Singapoer gespeel waar sy ‘n algehele 8ste plek behaal het. Bianke is ‘n leerder van Potchefstroom Gimnasium.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



