Local newsSport
Leandri skitter by SANESA nasionale kampioenskap
Ruiters van ses provinsies het aan die kampioenskap deelgeneem.
Leandri Schoeman het op 10 Augustus aan die SANESA Saddleseat Nasionale kampioenskappe by die Afridome deelgeneem.
Ruiters van ses provinsies het by dié kampioenskap kragte gemee waar Leandri kon spog met ‘n eerste en tweede plek.
Leandri is ‘n leerder van Hoërskool Parys en word afgerig deur Stephné Krugell van Noble Equestrian Stables.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



