sport

  • Humeure vlam gereeld op in skole-rugby. ’n Speler van General Smuts High School struikel nadat hy met Kevin Willemse van Overvaal in ‘n struweling was na afloop van die eerstespan-kragmeting tussen Overvaal en General Smuts High Saterdag. Foto: Ettienne van Rensburg.

    Gebrekkige rugby-kennis lei tot vuisgeveg in skole-liga

    VEREENIGING. - Pandemonium het Saterdagmiddag op die Hoërskool Overvaal se hoofrugbyveld uitgebreek toe ’n grootskaalse vuisgeveg na afloop van die…

  • Anthony Henn, regtervleuel van die Hoërskool Overvaal se eerste rugbyspan duik oor vir een van sy span se drieë. Foto: Ettienne van Rensburg .

    Overvaal gee Smuts rugbyles

    VEREENIGING. - In die land van die blindes is die eenoog koning! So lui die gesegde. Dit was Saterdag die…

  • Freek Rossouw van die Vaaldriehoek is onlangs as die Suid-Afrikaanse agtbal potspelkampioen in die rolstoel-afdeling gekroon. Foto: André du Toit

    SA se potspel- koning van Vaal

    Freek Rossouw, ’n plaaslike bedrewe, agtbal-potspelspeler van Hotshots en Einsteins, het vanjaar in Worcester die Vaaldriehoek se naam hoog gehou…

  • Die Laerskool Midvaal in Meyerton se o.13-netbalspan het Saterdag die Sedibeng-liga gewen en sodoende gekwalifiseer om aan die Gauteng-kampioenskap deel te neem. Van links is: Mika Snyman, Mcaylee van Wyk, Elke Ebersohn, Megan van Heerden (kaptein), Marelize le Grange, Keara-Linn van der Walt (onderkaptein), Esmé van Dyk (afrigter) Sanry Warrington en Anjenet Bezuidenhout. Foto: André du Toit

    Midvaal kraai koning

    MEYERTON. - Die Laerskool Midvaal se o.13-netbalspan het Saterdag sy staal gewys toe hy die Laerskool Emfulenipark in die halfeindronde…

  • Die trots van Vereeniging Gimnasium! Die o.19A-netbalspan is die Sedibeng-kampioen en gaan die skool Saterdag in Boksburg by die Gauteng Kampioenskap verteenwoordig. Die span is voor van links: Lizanne Hollenbach, Angeline Bisschoff en Mari-Zet Jonck. Agter: Danelle Bisschoff (afrigter), Mariska Vermaak, Clarisa Pieters, Anjeri Fouche, Euné Oelofsen, Charl-Mari Roets, Babette Howes en Wouter Bester (area-bestuurder van KFC: amptelike borg van die Sedibeng kampioenskap). Foto: André du Toit

    Gimmies en Dokkies deur na Gauteng-kampioenskap

    MEYERTON. - Vereeniging Gimnasium se o.19-netbalspan is die Sedibeng-ligawenners nadat hy Saterdag in Meyerton vir Hoërskool Dr. Malan met 37-26…

  • Charlotta Loggenberg wat vir die Suid-Afrikaanse muurbalspan aan ’n internasionale toernooi in Maleisië deelneem.

    Speel vir SA by internasionale muurbaltoernooi

    Charlotta Loggenberg het as lid van die Suid-Afrikaanse muurbalspan aan ’n internasionale toernooi in Maleisië deelgeneem.

  • Die Vrystaatse Senior Dames gholfspan is van links Maryna Spies, Moira Jordaan (Vrystaat president) Elizabeth Fourie, Ching Weng, Bridget Melck, Marietha Theron en Helga Streicher (visepresident). Carina Theron was ongelukkig afwesig met die neem van die foto.

    Vrystaatse Senior Dames slaan ’n bars- hou op die gholfbaan

    Die Vrystaatse Senior Dames gholfspan het behoorlik hul slag op die gholfbaan gewys by die onlangse Nasionale Senior Dames Kampioenskappe…

  • Ryno Matthee klop die verdediging van Queens High School.

    Fochies hou steeds naam hoog

    Hoërskool Fochville se eerste span is steeds onoorwonne in die Leeus se medium skole liga.

  • Een van Wes Wits se ster-spelers, Devin Nieuwenhuizen, tydens verlede Saterdag se eerste span wedstryd op pad na die doellyn.

    Wes Wits laat Eldoronians op hul neuse kyk

    Al Wes Wits se spanne het verlede Saterdag hul wedstryde teen die Eldoronians Rugbyklub van Eldorado Park gewen.

  • Some members of the Sibanye Gold team that excelled at last year's Comrades.

    Sibanye Gold runners set to shine at Comrades 2015

    “I am very excited about our participation in this year’s Comrades Marathon. So much so, that I have decided to…

  • Martial arts achievements

  • Pic - Rugbyball

    Cobras se gif te flou

    SASOLBURG. – Die Sasolburg Cobras se eerste rugbyspan se koppe draai nog steeds nadat hy Saterdag op sy tuisveld met…

Back to top button